Eposse vanaf die forum / Emails from the forum

Forum rules and etiquette / Reëls vir gebruik van hierdie forum

Eposse vanaf die forum / Emails from the forum

PostAnonymous » Wed Sep 10, 2014 12:29 pm

As u eposse wil ontvang vanaf die forum, kan u soos volg te werk gaan.

1. Teken aan op die forum - die maklikste is om die options aan die onderkant van die bladsy te gebruik indien u nog nie aangeteken is nie.

2. Skryf in op 'n forum - in welke geval u dan outomaties 'n epos sal ontvang elke keer as enige iemand iets nuuts plaas daarop.

Capture.PNG
Capture.PNG (7.91 KiB) Viewed 749 times


3. Skryf in op 'n spesifieke forum onderwerp - in welke geval u dan 'n epos sal ontvang as enige iemand reageer op die onderwerp. Om dit te bewerk moet u self ook 'n bydra maak deur of 'n nuwe onderwerp te begin of kommentaar op 'n bestaande onderwerp te los. Net voor u die kommenteer stuur, kies net die gepaste opsie:

Capture2.PNG
Capture2.PNG (8.21 KiB) Viewed 749 times



---

If you want to receive emails from this forum, you simply make a choice to do so.

1. First login on the forum - easiest is to use the login options available at the bottom of this page if you are not currently logged in.

2. Subscribe to the particular forum - in which case you will automatically receive an email if anything is posted on the particular forum

Capture.PNG
Capture.PNG (7.91 KiB) Viewed 749 times


3. Subscribe to a particular topic on a forum - in which case you will receive an email when anyone posts anything in regards that particular topic. To do this, you'll have to actively participate on that topic by either starting the topic or making a comment on it, then just before you submit your post, enable the option below:

Capture2.PNG
Capture2.PNG (8.21 KiB) Viewed 749 times
Anonymous
 
Posts: 6
Joined: Fri May 16, 2014 6:03 am

Return to In sake Forums / About Forums



cron