Mobiele Forum / Mobile Forum

Forum rules and etiquette / Reëls vir gebruik van hierdie forum

Mobiele Forum / Mobile Forum

PostAnonymous » Wed Sep 10, 2014 12:35 pm

Indien u nog nie probeer het nie, sal u opmerk dat heel onderaan die forum is 'n skakel genaamd "Switch to mobile style" vir die van u wat 'n eenvoudige uitleg verkies. Hierdie behoort dan ook die styl te wees van die forum op die meeste mobiele fone en tablette. Asook kan dit lekker gebruik word vir mense wat 'n sigprobleem ondervind.

--

If you have not tried it yet, right at the bottom of this page is a link that says "Switch to mobile style" for those whom prefer an easier and simpler layout to this forum. This should also be the default style of this forum on mobile devices and tablets, as well as for people whom have sightproblems.
Attachments
Capture.PNG
Anonymous
 
Posts: 6
Joined: Fri May 16, 2014 6:03 am

Return to In sake Forums / About Forums



cron